Kamertjeszonde herman heijermans biography
Kamertjeszonde herman heijermans biography wikipedia
Kamertjeszonde herman heijermans biography images...
Herman Heijermans
Herman Heijermans (3 Desember1864 - 22 November1924) was 'n Nederlandseskrywer.
Heijermans is gebore in Rotterdam uit 'n liberale Joodse gesin as die vyfde van elf kinders van Herman Heijermans Snr.
en Matilda Moses Spiers. In die dagblad Algemeen Handelsblad publiseer hy 'n reeks sketse van die Joodse gesinslewe onder die skuilnaam Samuel Falkland wat in volumevorm gebundel is.
Kamertjeszonde herman heijermans biography
Sy romans en verhale sluit Trinette (1892), Fles (1893), Kamertjeszonde (2 vol., 1896), Interieurs (1897) en Diamantstad (2 vols, 1903) in. Hy skep groot belangstelling deur sy toneelstuk Op Hoop van Zegen (1900.
Vertaal deur Karel Schoeman as Op Hoop van Seën: 'n Spel van die See in Vier Bedrywe), wat 'n teregwysing is van die uitbuiting van vissers in Nederland aan die begin van die eeu. Dit is opgevoer in die Théâtre Antoine in Parys en in Engels vertaal deur die Stage Society as "The Good Hope".
Sy ander toneelstukke is: Dora Kremer (1893), Ghetto (1898)